Menu Close

Program Rooster

Bert Etsebeth:
Vrydae aande tussen 19h00 en 21h00.

Charlene Chauvet:
Maandag Tot Vrydag Met Tjailatyd Vanaf 14h00 Tot 18h00.

Swannie: Maandagaand 18h00 Tot 20h00
En Vrydag aand 18h00 Tot 20h00

Harry Pieterse: Maandag Tot Vrydag Soggens Van 6uur Tot 9uur.
Saterdae Oggende op Kippers Vir Brêkvis vanaf 6uur tot 9uur.

SCHALK SWANEPOEL (SCHALLA): Kom sluit by my aan op my program ” Nog ñ koppie koffie” Woensdaeaande OM 20h00.

Ellen Volschenk: Vrydagaande 18h00 Tot 19h00 met “Dang it’s Friday!!”

Alan Volschenk: Dinsdaeaande 18h00 en
Saterdaemiddae 14h00.

Peter Van Schaik: Dinsdaeaande 19h00 en Saterdagaande 19h00.

en_USEnglish